Geruisloos, Ongemerk
Автор:
Henali Kuit
Geruisloos, Ongemerk is 'n aangrypende kortverhaalbundel wat stilisties tussen voorstedelike-realism...
Geruisloos, Ongemerk is 'n aangrypende kortverhaalbundel wat stilisties tussen voorstedelike-realisme en surrealisme wissel. Kuit ondersoek die alledaagse lewe met onverwagte ompaaie, woede en humor.