Книга Verbode Begeertes Magdaleen Viviers

Verbode Begeertes

Автор: Magdaleen Viviers
Език: Африканс
Корици: С меки корици
Издател: Independently published
Наличност: Външен склад
Изпращаме след 9-15 дни
11.80 23.08 лв
Hierdie opwindende en boeiende romanse van Magdaleen Viviers, vertel die verhaal van Jeanie Riekert,...

Информация за книгата

Автор
Език
Африканс
Корици
Книга - С меки корици
Издадена
2023
страници
188
EAN
9798857731697
Enbook ID
51073301
Издател
Теглоt
225
Размери
140 x 216 x 10

Пълно описание

Hierdie opwindende en boeiende romanse van Magdaleen Viviers, vertel die verhaal van Jeanie Riekert, 'n vrou wat van kleins af geleer het om die jaloesie en haat van haar jonger halfsuster, Hannelie, te hanteer. Maar wanneer Hannelie haar visier instel op die man wat Jeanie liefhet, Dawid Adendorff, wat onbewus is van haar gevoelens, word die twee in 'n emosionele stryd van leuens en bedrog gedryf. In 'n desperate poging om haar liefde vir Dawid te bewys, moet Jeanie die geheime van haar verlede, sowel as die geheime van Hannelie, in die oë kyk om haar onskuld te bewys.

Kan sy die leuens en manipulasie oorleef, of gaan sy swig voor Hannelie se wil?