Книга Vulkaan van Passie Franciska Mouton

Vulkaan van Passie

Автор: Franciska Mouton
Език: Африканс
Корици: С меки корици
Издател: Independently Published
Наличност: Външен склад
Изпращаме след 9-15 дни
11.75 22.98 лв
Die studentelewe is 'n groot lekkerte vir Hazel Conradie, eerstejaar LLB student. Sandra, met wie sy...

Информация за книгата

Автор
Език
Африканс
Корици
Книга - С меки корици
Издадена
2021
страници
170
EAN
9798478154707
ISBN
847815470Y
Enbook ID
37217852
Издател
Теглоt
204
Размери
140 x 216 x 9

Пълно описание

Die studentelewe is 'n groot lekkerte vir Hazel Conradie, eerstejaar LLB student. Sandra, met wie sy haar koshuiskamer deel, stel haar voor aan die aantreklike Sebastiaan, sesde jaar mediese student. Die liefde blom, tot die lewe sy lelike kant vir haar wys.

Haar ouers se noodlottige ongeluk, 'n geheim wat sy sorgvuldig vir almal wegsteek, en Sebastiaan se vliegongeluk, laat Hazel in 'n diep, donker put val wat haar byna vernietig.

Sy is dankbaar toe die vliegtuig op Kaapstad Internasionale Lughawe land en sy nou weer kan aangaan met haar lewe. Daar is ook 'n klein swartkoppie by die huis wat haar aandag verg.

Maar, die glasie vonkelwyn wat Hazel op die vliegtuig gedrink het om haar senuwees te kalmeer, laat die vonke spat tussen haar en haar vriendin, Sandra. Hazel voel weer dieselfde ou opstand in haar wese saamtrek. Alles wat sy in Serenity Wellness Care geleer het, is skielik net 'n vae herinnering. Haar stryd om oorlewing het pas begin.

Gaan Hazel weer koers kry na die baie seer dinge in haar lewe? En aan wie behoort die blousel oë en blonde hare wat sy nie uit haar gedagtes kan kry nie.
Baie intriges se antwoorde lê opgesluit in die bladsye van VULKAAN VAN PASSIE, so ook al die antwoorde op al Hazel Conradie se vrese en bekommernisse.

Клиенти, които купиха тази книга, купиха също

Ichthyologia Ohiensis

RICHARD E. CALL
16.55 32.38 лв

DINOSAN 04

KINOSHITA
15.45 30.22 лв